EXPERT BUILDING FOR EXCEPTIONAL LIVING
EXPERT BUILDING FOR EXCEPTIONAL LIVING

We have a team of experienced project managers with more than 25 years of experience each in the construction industry. I believe that your brand is defined by a customer's experience and this is why we strive to provide a trustworthy and transparent building experience for each client.

Alma Olivier

OUR SERVICES

NEW BUILDS

We build new residential homes of exceptional quality. We pride ourselves in our attention to each client’s specific needs.

RENOVATIONS

We do renovations, extensions and alterations to existing homes and buildings. Our ideas and solutions are cost efficient and undertaken with minimal disruption to your daily routine.

DEVELOPMENTS

We provide construction and project management services for residential property developments. Our expert team ensure the efficient completion of projects to a superior quality.

WHAT WE ARE WORKING ON

OUR TEAM

Greenwich Homes - Alma Olivier

Alma Olivier

Managing Director CA (SA)
Greenwich Homes - Lionel Leukes

Lionel Leukes

Project Manager
Greenwich Homes - Martie Leukes

Martie Leukes

Operational Assistant
Lionel Willemse

Lionel Willemse

Project Manager

WELL DONE IS BETTER THAN WELL SAID

Benjamin Franklin
We have been using Greenwich Homes for a year now, and can certainly recommend them without any reservation. They are professional in their conduct and the quality of their work is of a high standard. What has also been evident in the manner in which they communicate with the client. This entails monthly reports, which are easily understandable to the average homeowner, as well as prompt handling of the inevitable queries.”

Mico Smuts

Home Owner

Greenwich homes come highly recommended due to our personal experience during the course of 2017. All problems during the building of our home were handled with the utmost professionalism. All permanent staff members are obliging and helpful. Their foreman Lionel is an asset to Greenwich homes as he is professional and always willing to go the extra mile for the customer.

Anna and Roy Shuman

Negester Residents

Baie dankie vir jou en jou span, ons is baie tevrede met hoe die projek afgeloop het en met die finale kwalitiet daarvan. Ons geniet omtrent die nuwe braaivertrek en my voorraad hout kan net nie hou nie. In Lionel het julle regtig 'n baie goeie projekbestuurder en mens. Ons twee het eintlik vriende geraak en ek mis sy besoeke. Sal meer van hom sien wanneer hy met die Steward projek hier in Dawson Village begin.

Helmar Wobbe

Greenwich Homes was die sesde en laaste boufirma wat 'n huis vir my gebou het en sonder twyfel die beste. Die diens, gehalte van werk en persoonlike verhoudinge was en is uitstekend. Ek kan die firma met alle eerlikheid 100% vir enige bouwerk aanbeveel , van dag een tot by die voltooiing van die projek en daarna.

Mev. J.T. de Klerk

Negester Noord, Onrus, Hermanus

Greenwich Homes is betrokke by die konstrusie van Negester landgoed in Onrus en die professionele diens en afwerking van die eenhede is uitstekend. Die kliente was deur die bank beindruk met die bouwerk. Indien u met gemoedsrus wil laat bou, is dit die regte mense om te kontak. Ek kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel.

Basie Oelofsen (Aida)

To Alma and all your staff involved with my project a big thank you for all your efforts in making it absolutely painless and completely stress-free. Your participation in my project from inception to occupation was exceptional. Your advice and assistance were invaluable. Any issues that arose were dealt with efficiently. I certainly can recommend Greenwich Homes without any renovation.

Mark Joseph

Home owner

Greenwich homes did a great job and always went the extra mile to help out wherever they could.

Gavin Theron

Hiermee wil ek graag vir Lionel bedank vir die hulp wat hy en sy span verleen het met die herstel van retensie werk asook ander byvoegings aan ons huis in Hermanus. Sy werk en advies was altyd professioneel en het gespreek van uitgebreide ondervinding en kennis van die boubedryf. Ek kan vir Lionel aanbeveel by enige persoon wat wil bou of aanbou. Die uwe Andre' van Zijl

Andre' van Zijl

Die gehalte-diens wat ek van al die spanlede van Greenwich Homes ontvang het is sonder enige twyfel die beste en mees professionele wat ek nóg ondervind het. Die projekbestuur, finansiële noukeurigheid, vakmanskap, en bereidwilligheid om die spreekwoordelike ekstra myl te stap is onge-ewenaard in die boubedryf.

Jena Raubenheimer

(Huis-eienaar)

Hulle stap altyd nie net die spreekwoordelike ekstra myl saam nie. maar die ekstra myle, om 'n probleem op te los.

Elmar van Tonder

Aan: Alma en haar hele bouspan, veral Andre, Lionel en Jaques Die aanloop na die bou van ons huis by 9Ster Noord was 'n nagmerrie want alles wat kon skeefloop het skeef geloop. Dit was tot Alma van Greenwhich Homes oorgeneem het . Ek het al baie huise gebou en het ondervinding van goed tot slegte bouers, maar niemand het nog ooit die leisels so kalm en behendig beheer soos jy Alma. Jy en jou span het van die begin alles gedoen om die huis so spoedig en so goed as moontlik klaar te maak. Sal ek ooit vergeet hoe Lionel die messelspan van die sendingstasie (het die naam vergeet) gaan haal het toe Hermanus vir 2 weke lam gelê is deur betogings en geen bouer werkers gehad het nie. My huisie was die enigste een wat messelaars gehad het en gevorder het in daardie tyd. Dit is die tipe diens wat ek van praat, almal het 'n ekstra 100myl geloop om my te help. Die huis is in 'n rekord tyd gebou en altyd was Andre daar om seker te maak dit word reg en soos die boek sê gedoen soos bv die onverwagte grond water probleem uit te sorteer en te sorg dat die 2 serwitute wat oor die grond loop ('n stormwaterpyp en 'n elektrise kabel van Eskom) buite die bestek vd boulyn veilig bly. So kan ek hoeveel voorbeelde noem. Bowenal het julle vir my die huis klaargemaak feitlik 3 maande voor die datum wat die boukontrak bepaal (en 'n "snag" verslag wat slegs 'n paar klein skaafplekkies kan uitwys op die verf!) en sodoende 'n baie gestresde klient se ewige dankbaarheid verdien. Dit alles is alles gedoen met vriendelikheid ,behulpsaamheid en geduld met 'n ou tannie wat haar eie idees gehad het! Ek sal vir enige mens wat 'n huis of wat ookal wil bou na julle verwys. Baie .baie dankie vir ons pragtige huisie julle was beter as uitstekend.

Fienie de Klerk

I have had the pleasure to work with Greenwich Homes over the last year. As a Developer, I experienced true bliss as it felt that everything has been taken out of my hands and taken care of. Not only did they relieve our office of those mediocre tasks for example of getting the plans approved and liaising with other participants and the clients on all and everyday issues, but they also tended to all matters not relating to the construction work as well. On completion of each and every house, I had no need to deal with the client and it was a pleasure to welcome and walk through with the clients once they moved in. Greenwich Homes certainly has perfected the art of the completion of a house and not once did I experience any negative feedback from any of our clients. Because of this, I had the time to focus on the other essential matters the development required and their participation enhanced our offering to the clients.

Con van der Colff

Twee Fonteine Ontwikkelings Trust : For Negester Onrus

Firstly let me say I am totally overwhelmed by both the completed build and the professionalism of your company. I can't say enough of how happy I am with the enclosed balcony it is really better than what I expected. I also need to say a special mention to Lionel, you certainly have an exceptional project manager working for your company. He executed his duties with enthusiasm and energy, nothing was an issue or too much for him. Everything I asked he ensured it was done to my expectation.

Ray Stewart

Renovation

Dankie vir almal wat gereël en gewerk het aan die herstelwerk. Dit is spoedig en professioneel afgehandel. ‘n Spanpoging om op trots te wees.

Mnr. Nel

Onrus

ACCREDITATIONS & AFILLIATIONS

PropSure Inspections
NHBRC